Godin van Liefde se 70ste verjaarsdag

Liefde is die antwoord.

Hi almal, my ma hou haar 70ste verjaarsdag die 4de Februarie 2024. Ek wil dit ‘n baie spesiale dag maak. Ons hou een moerse bring en braai.

VIP Invitation Only. Ek moet nog ‘n venue organise. Enige voorstelle? Hierdie is net ‘n safe the date type message.

Die musiek is uitgesort ek hoop die volgende bands kan ons join? Ek offer “i owe you”s of NFTs en ‘n goeie discount op die best local music site https://www.buymusic.co.za/

Ma se musiek keuse…

Myne (laat nag)

Party Contributions

This link is just for friends of the Cordier family.
https://www.backabuddy.co.za/champion/project/connie-cordier-5799077607838440096
http://bit.ly/3vu1IC0